Thursday, July 21st, 2016
Reviewed by Brigit Potgieter
'Smaakvol' in al sy betekenisse!Boiler room bly een van my gunsteling restaurante.Middagetes of tema aande laat my tevrede elke keer.Met hulle kontemporêre voorbereiding van tradisionele elemente, smaaklike kos,goeie waarde vIr geld,vinnige en profesionele diens kan mens sien hoekom hierdie een van Durban se juwele is. Hulle hamburgers en milkshakes(veral lemon meringue) laat my mond water.Puik plek vir besigheids middagetes of vriende samekoms oor goeie kwaliteit koffie. Brigit Potgieter