pageview

Reviews

Goblin’s Cove

Friday, August 22nd, 2014

Reviewed by Hanri Venter

Awesome!!! Die diens ,kos en atmosfeer was puik. Skoon en netjies en n regte out of this world belewenis! Ons is vriendelik en profesioneel ontvang ,sonder om daardie tikkie persoonlike diens in te boet. Ons het nie gewag vir kos of diens nie, inteendeel het ons kelner uit sy pad gegaan vir ons. Ja dit is duur, maar ek betaal dit enige tyd vir die tipe diens en kos wat ons gekry het. Dankie en "keep it up" Ons sal verseker weer besoek afle.
Hanri en Tienie
Please log in to reply to this review.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Promoted Restaurants

Eatout