pageview

Reviews

Le-Si Restaurant (Pretoria)

Sunday, October 14th, 2018

Reviewed by Johan Van Coller

Pateties, dit is die minste wat ek kan se. Ons het n bespreking gemaak vir 18h00 op Saterdag 13 Oktober 2018 om ons huweliksherdenking te vier en op geen stadium was die bespreking onderworpe aan die toestand van die weer nie. Ek ontvang Saterdag middag 16h00 n oproep van die Restusrant net om te se as gevolg van die reën weer in Pretoria hulle my bespreking kanselleer. DIT IS PATETIES OM DIE MINSTE TE SE EN JULLE SAL ONS NOOIT WEER SIEN NIE EN EK SAL JULLE MET WORD OF MOUTH NOOIT AANBEVEEL NIE.
Please log in to reply to this review.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Promoted Restaurants

Eatout