pageview

Reviews

Affie Plaas Farm Stall

Wednesday, April 1st, 2015

Reviewed by lydia coetzee

Wat 'n teleurstelling! Ek het nog altyd almal aanbeveel om jul te besoek! Maar na vanoggend se ervaring... weet ek nie of ek ooit weer my voete daar sal wil sit nie! Die dame agter die toonbank is so ongeskik en onbehulpvaardig. SA Toeris
Please log in to reply to this review.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Promoted Restaurants

Eatout