pageview

Reviews

Mike’s Kitchen (Montana)

Friday, August 22nd, 2014

Reviewed by JANINE BODENSTEIN

ONS TOEKOMS SPEELSKOOL
PLOT 598
DERDEPOORT
KAMEELDRIFT.OOS
POSBUS 287
ONS TOEKOMS SPEELSKOOL
TAX VERW {7410763900)
LEONIE STEENKAMP
0773459479
DERDE POORT PARK
PRETORIA
0035
Wie dit mag aangaan:
Ons is op soek na borge, donasies, pryse vir ons kleuters se kleuterskool. Ons het 'n hele paar
projekte waaraan ons hierdie jaar wil aandag gee by die kleuterskool. Ons beplan om die kombuis
waarin die kleuters se kossies voorberei word met teels uittele. Ons wil dan ook hiermee saam die
kleuters se toilette teel vir beter higiene. Ons beplan ook om 'n afdak buite op te rig vir skaduwee
sodat die kleuters so in die son is as dit buite spel is nie. Die vensters van die twee klassies wil ons
dan ook verfraai met mooi blindings.
lndien dit dalk vir jul moontlik is om vir ons 'n prys of twee te borg, sal ons dit so baie waardeer.
Ons hou 'n Damesoggend die 6de September 2014 waar ons dan al die pryse wat ons bymekaar kon
kry gaan weggee aan die dames teenwoordig met 'n prystrekking. Van die fondse wat d.m.v die
kaartjieverkope ingesamel word sal ook aangewend word vir herregistrasie van die Speelskool ;
volgens die nuwe kinderwet moet alle kleuterskole, speelskole en dagmoeders herregistreer en
die proses moet afgehandel wees ten einde Maart 2015 , elkeen se samewerking sal waardeer
word.
Enige kontant wat aan ons gegee word, sal ons kwitansies voorsien om te wys dat dit uitsluitlik vir
die doel waarvoor ons gevra het aangewend is.
Dankie vir julle tyd dit word op reg wardeer sal u asb terug kom na my toe op di email lekker dag verder Janine
Please log in to reply to this review.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Promoted Restaurants

Eatout